Hoerkool
Hartswater
Welkom by die splinternuwe Webblad van Hoerkool Hartswater. Hierdie blad sal opgegradeer word op n twee weeklikse basis deur verskeie leerlinge van Hoerkool Hartswater.
Laat weet asseblief wat julle van die blad dink soos hy ontwikkel. Gee voorstelle van hoe ons die webblad meer verbruiker vriendelik kan maak.
Gebruik die opsoek enjin wat by die webblad ingesluit is om take en huiswerk na te vors. As jy toegang tot die internet het, het jy nie meer n verskoning om nie jou huiswerk te doen nie. Opsommings gaan gepubliseer word vir elke graad, vir soveel as moontlik vakke.
Ons probeer om die hartsie gees vir die wereld daar buite te wys, so laat daai besoeker-teller bietjie "hay-wire" gaan.
Email ons by: [email protected]